heading-iconHoefslag-Fees


HOEFSLAG2015WEB

PADVERWYSING TOT OP GEYERSPAN

Verwysing vanaf Magaliesburg:  In Magaliesburg, draai af op die pad in die rigting van Koster, ry reguit aan deur die dorp vir ongeveer 40km in die rigting van Lichtenburg. Kort nadat die kruising “Ventersdorp/Swartruggens” oorgesteek is, ry nog sowat 4km totdat by reuse-borde met vlae op regterkant. Draai daar af en ry reguit vir 7km tot op Geyerspan.‘n TERUGBLIK......EN VOORSKOU
HOEFSLAGPROGRAM

 

Kaartjies ook beskikbaar by Bea in Ventersdorp:  079 599 2225

 

Directory

Featured